Die regte eetplan kan help dat jy vet verloor en nie spiere nie, en dis nie Banting nie!


Dit is moontlik om ’n eetplan te volg wat jou help om spesifiek vet te verloor en nie ander weefsel nie.

Vetselle het ’n geheue, en wil hulle vet vashou, maar hulle kan gefnuik word.

Mari Hudson praat met Amanda Kuit, dieetkundige en biochemikus oor die tegniek van termo-genese, oftewel hitte-skepping.

 

Kan ons staatmaak op kommersiële DNS-toetse vir voeding? Hoekom is vesel so belangrik? Bou proteïenskommels spiere? Hoe werk kankerpasiënte se eetplanne? Mari Hudson praat hieroor met ’n dieetkundige.