Hoekom spring walvisse uit die water?


Hoekom spring walvisse uit die water? Is hulle bloot spelerig of is daar ander redes?

Wetenskaplikes beantwoord dié en ander vrae in Hoe verklaar jy dit?

Hier enkele dramatiese foto’s van walvisse wat uit die water spring:

‘n Southern Right walvis soos wat ‘n mens by Hermanus teëkom

Southern right walvisse

‘n Southern right walvis naby Kaapstad

Die Southern Right Walvisse

‘n Jong Southern Right walvis by ‘n seiljag tussen Robben-eiland en Bloubergstrand.

 

‘n Moordwalvis

Die ander vrae is:

Hoekom lyk die berge in die Karoo soos ‘n versierde koek wat in lae opgebou is?
Hier is ‘n paar foto’s van tipiese bergformasies in die Karoo:

 

Hoe vind die ontkieming van haak-en-steek en sekelbosse se sade plaas?

Die Haak-en-steek (Acacia tortilis) is ‘n droogtebestande doringboomspesie wat wydverspreid in woestyn-, halfwoestyn- en savannestreke aangetref word.

Sekelbos (Dichrostachys cinerea) – ook bekend as die Kleinblaarsekelbos (Dichrostachys cinerea subsp. africana) – is ‘n klein boompie (hoogstens 5 m hoog) wat voorkom vanaf Australië, deur Mianmar en Indië tot in Afrika. In Suid-Afrika word dit aangetref in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Dit is volop in grasryke bosveld.