Is daar lewe in die buitenste ruim?


Is daar lewe, soos ons dit ken, in die buitenste ruim?

Hoe kry jy jou hande op brékfis-heuning sonder om die byekorf oop te maak? Ons gesels oor ‘n oulike kontrêpsie wat ‘n luisteraar daaroor ingestuur het.