Sneeuval


Dit het Sondagnag oor groot dele van Suid-Afrika gesneeu. In Wes-Kaap kan die sneeu op die Du Toitskloofbergreeks gesien word en die windjie is koud en skraal.

Al die foto’s en video’s op die bladsy is Sondag 1 Julie of Maandag 2 Julie geneem. Dit kom van verskeie dele oor die land. Waar aangedui, is die foto’s van Snow Report se webblad en Facebook blad.

Sneeu in die Matroosberg. Datum: 2 Julie 2018. Sender: Annelize Bakkes, op RSG.

Kyk na die video van die sneeu op Matroosberg.

Sani-pas

Sneeu het in die Sani-pas geval. Kyk na die video.

Sneeu in Wes-Kaap: Datum: 2 Julie 2018. Sender: David Smit, op www.rsg.co.za

 

Eerste sneeu vir 2018 op Hantam Berge by Calvinia. Datum: 2 Julie 2018. Sender: Vicki Weideman, op www.rsg.co.za