Nee, appelasyn is g’n wondermiddel


Hoe verklaar jy dit? Sondag 25 Maart 2018
‘n Span wetenskaplikes beantwoord hierdie luisteraarsvrae:
  1. Is appelasyn werklik ‘n wondergeneesmiddel?
  2. Kan diere reën voorspel?
  3. Waar kom die klippe en diamante aan die Kaapse Weskus vandaan?
  4. En het die Oranjerivier vroeër verder suid in die see geloop?