NGV kan SA R940 miljard per jaar kos


Thoneshan Naidoo, uitvoerende hoof van die Gesondheidsbefondsersvereniging (HFA), bespreek hulle hofsaak teen die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).

Volg RSG Geldsake op Twitter