Nuus oor Operasie Dudula; outomatiese vuurwapens in misdaad; Zama zamas


Operasie Dudula gee die minister van verdediging ‘n week om op hulle eise oor misdaadbekamping te reageer. Wie is Operasie Dudula? Is daar plek vir so ‘n groep in ons demokratiese bestel?

Opposisiepartye smee kragte saam om die president in ‘n staat van beskuldiging te plaas.

Al hoe meer misdadigers gebruik outomatiese vuurwapens om misdaad te pleeg.

‘n Slagoffer van die bendegeweld by ‘n ou myn naby Krugerdorp vertel van haar ervaring.

Agri SA sê verskeie buurlande hou nie by die handelsooreenkomste met Suid-Afrika nie.