Nuwe ruimtefoto’s: Marsmaan en fitoplankton
Mars se maan is nie lekker nie: Lang groewe op die oppervlak van Phobos dui op strukturele probleme wat uiteindelik dié maan kan vernietig. Lees meer.
Fitoplankton wat in die lente tussen die Falkland-eilande op pad na Suid Georgia-eiland beweeg, is op 16 November uit die ruimte waargeneem met die NASA-NOAA’s Suomi NPP satelliet.