Oor reuksintuie, teepot-effek en jou hioïedbeentjie Home Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 31/01/2022. 31/01/2022 Die paneel kenners leer ons meer van ons reuksintuie; die teepot-effek (daai lastige druppel op die teepot se tuit); hoekom sommige diere maak asof hulle dood is; en die belang van die hioïedbeen. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2022/01/hoe-verklaar-jy-dit-30-januarie-2022.mp3