Skisofrenie, grenslyn steurnis & psigoses
Wat is skisofrenie en grenslyn persoonlikheidsteurnis? Wat gebeur in die brein van iemand met een van hierdie psigiatriese steurnisse? Waarom gebeur dit? Wat is n psigose? Kan die probleme behandel en genees word?
Luister Woensdag 11 Maart om 11:30 na Gesondheid op RSG.
Mari Hudson gesels met ‘n psigiater oor die mediese aspekte van die bekendste psigiatriese probleme en die mites en misverstande.
Lees en luister ook