Werkgewer móét BTW en PAYE aan SARS oorbetaal


Regsake: Maandag 31 Julie 2017

Igna Klynsmith

  • beantwoord ‘n luisteraar se vraag of hy jare na ‘n motorongeluk nog van sy versekering kan eis nadat hy nie vir dronkbestuur vervolg is nie.
  • Hy bespreek ook ‘n paar interessante regsvrae: Is dit diefstal as ‘n werkgewer nie afgetrekte PAYE- en BTW-heffings aan SARS oorbetaal nie?
  • Kan daar beslag gelê word op iemand, wat agterstallig is met onderhoudsbetalings, se pensioen en vaste eiendom?