Planne met ruimte-rommel


As jy in die veld loop en jy sien ‘n besondere klip of rots, hoe sal jy weet of dit ‘n meteoriet is of nie?

Die span praat ook oor ‘n lig-aangedrewe seil wat in die ruimte gebruik kan word.

Ruimtewetenskaplikes is steeds besig om aan planne te dink om ruimte-rommel te beveg en ESA gaan ‘n tuig opstuur om te eksperimenteer met hoe die rommel gevang kan word.