Probeer jy bates wegsteek tydens jou egskeiding?


Igna Klynsmith bespreek

  • ‘n saak oor ‘n paartjie wat in ‘n egskeidinggeding betrokke is. Die man het ‘n versoek by die hof ingedien vir ‘n verbeurverklaringbevel.
  • Hy praat ook oor mense wat bates vir mekaar wegsteek, en die gevolge daarvan.Prokureur en aktevervaardiger Claudia Noble-Areff verduidelik wat die aktebesorgingsproses behels.