Regsake: As jou hond iemand byt…


Maandag 4 Maart 2019

Igna Kynsmith bespreek ‘n paar hofsake met Ian Wessels:

Dink jy vyf jaar tronkstraf is ‘n gepaste vonnis vir iemand wat drie daggaplantjies op sy stoep gekweek het? Dit was ‘n hele paar dekades gelede.

En wanneer is ‘n mens aanspreeklik as jou hond iemand byt?