Regsake: Hoe gemaak as ‘n gholfspeler sy voorgee manipuleer?


In Regsake, vertel Igna Klynsmith

  • van ‘n hofsaak waarin bevind is dat ‘n kandidaat nie geskik is om as prokureur te praktiseer nie.
  • Hy beantwoord ook luisteraars se vrae oor die koste van skuldinvordering en die in duplum reël,
  • wie verantwoordelik is vir die betaling van ‘n ambulansrekening wat die mediese fonds nooit ontvang het nie,
  • en ‘n gholfspeler wat sy voorgee manipuleer.