Regsake: as jy motor-paaiemente oorneem…


Maandag 13 November 2017

Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:

  1. Skade en beserings veroorsaak deur grassnyers wat klippe opskiet;
  2. besit van gesteelde goedere wat jy op ‘n straathoek gekoop het;
  3. direkteure se regte en of ‘n direkteur gedwing kan word om sy aandele te verkoop; en
  4. die risiko’s verbonde aan die oorneem van voertuigpaaiemente.