Regsake: Mag ek my deeltitel-woonstel as vakansieverblyf uithuur?


Mag jy jou deeltitelwoonstel as vakansieverblyf uithuur? Dít is een van die regsaspekte wat Igna Klynsmith bespreek in Regsake, aangebied deur Ian Wessels.

Ander regskwessies wat bespreek word, is:

  1. Moet ek belasting betaal op dobbelwinste en Lotto-wengeld?
  2. Aan watter vereistes moet ekstra ligte op jou voertuig voldoen?
  3. Wat is die gevare om jou testament as HVK aan te wend?
  4. Igna bespreek ook die hofsaak oor aanspreeklikheid toe ‘n dogtertjie breinskade opgedoen het nadat sy in ‘n swembad geval het.