Regsake oor blaffende honde, en die drankwet en wynveilings


Regsake: Maandag 9 April 2018

Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels.

  1. Oortree kerke en skole wat vir fondsinsameling wyn opveil die Drankwet of dalk die Loterywet met sommige van hulle kompetisies?
  2. Blaffende of aggressiewe honde is ook gereeld ‘n probleem. Onlangs moes ‘n honde eienaar R750 skadevergoeding betaal. Wat is eienaars se verpligtinge?