Regsake: Oor boedel-belasting, testamente… en hommeltuie


Regsake: Maandag 14 Augustus 2017

Igna Klynsmith gesels aan die hand van verskeie onlangse hofsake, oor

  • testamente wat ongeldig verklaar is.
  • Hy kyk na die besparing van boedelbelasting deur sommige van jou bates aan jou kinders te skenk terwyl jy nog leef,
  • en spotprente wat ‘n kras boodskap oordra.
  • En as jy ‘n hommeltuig wil aanskaf, moet jy beslis luister.