Regsake oor lykskending, maatskappyewette, en verklaring van inligting oor jouself


Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor wat die wet sê oor lykskending.

Hy bespreek ook die nuwe en ou maatskappywette.

Arbeidsregkenner Johan Botes verduidelik watter inligting jy oor jouself moet verklaar wanneer jy aansoek doen vir ‘n nuwe pos.