Regsake: Ouers se reg om hul fetus te begrawe; as een ouer met kinders emigreer


Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor die reg van ouers om ‘n fetus, wat nog nie 26 weke swangerskap bereik het nie, te kan begrawe. Die vraag is of artikels 18 en 20 van die Wet op Registrasie van Geboortes en Sterftes teenstrydig is met die grondwet.

Riëtte Ooshuizen praat oor internasionale verhuising van een ouer met minderjarige kinders.