Regsake: Verbruikersbeskerming; POF; Huwelikskontrakte


Igna Klynsmith praat oor artikel 61 van die Wet op Verbruikersbeskerming.

Hy bespreek ook ‘n onlangse saak teen die padongelukkefonds, waar die eiser selfdood gepleeg het twee-en-‘n-half jaar nadat hy in ‘n motorongeluk beseer is. Het die selfdood direk verband gehou met trauma wat deur die ongeluk veroorsaak is?

Riëtte Oosthuizen verduidelik die verskillende soorte huweliksvoorwaarde-kontrakte is, en die huweliksbedelings in terme van die huwelikswet.