Regsapekte oor die nuwe minimumloon


Igna Klynsmith bespreek die nuwe minimumloon,’n saak oor ‘n korrupte verkeersbeampte en die regte van werknemers ten opsigte van gebeurlikhede soos om na ‘n siek kind om te sien.

Aktevervaardiger Claudia Noble-Areff gee raad oor hoe jy jou eiendom teen krediteure kan beskerm indien jy jouself in ‘n finansiële verknorsing bevind.