Regsaspekte: As die polisie onwillig is om te tree…


Die regsbeginsels wanneer daar teen ‘n hofuitspraak appèl aangeteken word, word bespreek, asook ‘n geveg oor ‘n eksotiese kat wat in die hof gaan draai het.

Wat is die gevolge as jy in Duitsland jou middelvinger vir ‘n spoedkamera wys?

Daar is praktiese raad vir alleenlopers wat niemand het om ná hulle dood hulle woonplek op te pak nie.

En ons kyk na onlangse hofsake oor die onwilligheid van die polisie om op te tree, en

die ontbinding van die Tshwane Metroraad.