Regsaspekte oor deeltitel-eenhede


Igna Klynsmith gee raad vir mense wat betrokke is by deeltitel-eenhede.

Strafregkenner dr. Llewelyn Curlewis praat oor metodes wat in die reg gebruik kan word om ‘n beskuldigde se bywoning van ‘n verhoor te verseker.