Regsaspekte oor onderhoud; huisverbande; rassistiese uitlatings


Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n appèlhofuitspraak oor die betaling van onderhoud; die kostes en proses verbonde aan die kansellering van ‘n verband; en die Gelykheidshof se beslissing oor BLF-lede se uitlatings ná die brugramp by die Hoërskool Driehoek. Hy bespreek ook kortliks die wysigings aan die wetgewing oor films en publikasies.