Regsaspekte oor onwettige kragverbindings; geld uitleen; gekoopte produkte se teruggee


Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n vrou wat produkte by ‘n verkoopspersoon gekoop het, wat sy nie kan bekostig of nodig het nie, en dit nou wil teruggee.

Hy bespreek ook die wetlike vereistes waaraan iemand wat geld aan mense uitleen, moet voldoen.

Spesialisgas Est-marié McCallahan praat oor onwettige kragverbindings.