Regsaspekte wat boere raak

Die mooiste boom in die wingerd. Toneel naby Rawsonville. ‘n Groen tapyt van wingerde.Datum: 16 Desember 2017. Sender: Jacques Hugo
Regsake, Maandag 14 Mei 2018 – Twee kenners van regsaspekte wat veral boere raak, kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith.