Regskwessies oor kinderbruide; agterstallige onderhoudsgeld


Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor agterstallige onderhoudsgeld, en die verhaling daarvan. Hy praat ook oor ‘n verkragtingsaak na aanleiding van ‘n beloofde kinderbruid in KwaZulu-Natal. Riëtte Oosthuizen verduidelik wat internasionale kinderontvoering binne die raamwerk van Suid-Afrikaanse familiereg behels.