Reuse sterrestelsels op onverwagse plek in ruimte ontdek


’n Asteroïde het onlangs die naam van ‘n bekende in sterrekundekringe gekry.

Die James Webb-ruimteteleskoop is steeds besig om nuwe horisonne te ontdek. Een van die mees onlangse waarnemings is gemaak toe reuse sterrestelsels ontdek is wat eintlik nie daar behoort te wees nie. Dit lyk dus of die hemelruim al groter word soos die toerusting en insig verbeter.