Rondlopervee; advertensie-klagtes; Zuma-uitspraak


Dis ‘n baie algemene gesig in Suid-Afrika: beeste, donkies, bokke, varke wat langs en oor paaie loop.

Igna Klynsmith bespreek onder meer

  • ‘n uitspraak oor die nakoming van die sorgsaamheidsplig wat betref rondlopervee;
  • hoe en waar om oor advertensies te kla, en
  • reageer op die Konstitusionele Hof se Zuma-uitspraak.