RSG Gesond
Gaan die somer met ‘n huppel tegemoet met RSG se gesondleef program genaamd Doen-Dit-Net (DDN).
Dis maklik om te begin – klik hier om in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
Die geheim van die program is om nie te tob nie, maar net aan die gang te kom, want dan gaan jy chemiese stowwe in jou liggaam aanskakel wat dit dan weer makliker maak. Lees my storie, dan sal jy sien wat om min of meer te verwag. Skryf gerus aan my by gesond@rsg.co.za en laat my weet hoe jy oefen, vorder of wat jou laat vasdraai.
Deelname is gratis en jy kan enige tyd die nuusbrief staak.
Hiermee die skakels na ons vorige RSG Gesond nuusbriewe:
- DDN Week 15 – November 2017
- DDN Week 14 – November 2017
- DDN Week 13 – November 2017
- DDN Week 12 – Oktober 2017
- DDN Week 11 – Oktober 2017
- DDN Week 10 – Oktober 2017
- DDN Week 9 – Oktober 2017
- DDN Week 8 – September 2017
- DDN Week 7 – September 2017
- DDN Week 6 – September 2017
- DDN Week 5 – September 2017
- DDN Week 4 – September 2017
- DDN Week 3 – Agustus 2017
- DDN Week 2 – Agustus 2017
- DDN Week 1 – Agustus 2017
