SA se bendegeweld-krisis verg dringende optrede
Die Cape Crime Crisis Coalition doen ’n dringende beroep op president Cyril Ramaphosa om ’n nasionale kommissie van ondersoek na bendegeweld in Suid-Afrika te vestig. Die koalisie, wat bestaan uit gemeenskapsleiers, aktiviste, geloofsorganisasies en die burgerlike samelewing, glo dat die land se kwesbaarste mense al vir dekades aan hulle eie lot oorgelaat word.
Dr. Llewellyn Macmaster, voorsitter van die koalisie, sluit by ons aan.