Saambly-paartjies en huweliksreg; werkloosheidversekering-eis ná aftrede is nie toelaatbaar


Igna Klynsmith verduidelik hoekom paartjies wat saambly, indien hulle stry sou kry, nie die voorreg het om wetgewing te gebruik wat op die huweliksreg van toespassing is nie.

Arbeidsregkenner Johan Botes beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor hoekom sy nie ná haar aftrede werkloosheidsversekering kan eis nie.