SARS wil toeslaan op tabaksmokkelaars


Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ‘n indrukwekkende R54 miljard meer ingesamel as waarvoor die Tesourie begroot het. Daar is egter dinge wat die Inkomstediens bekommer, soos onwettige sigarette en emigrasie.

Ons praat hieroor met Edward Kieswetter, kommissaris van die SAID.