Sending na die Son, water op Mars


Sondag 12 Augustus 2018 – Die span bespreek die Parker-satelliet se sending na die son. Dis ‘n tuig wat uiteindelik binne in die son se korona werksaam sal wees. Daar baie uitdagings om die instrumentasie teen die son se hitte en bestraling te beskerm. Daar word ook gesels oor die meteorietreën wat elke nou en dan voorkom.

Lees meer oor die sending na die son:
https://www.space.com/41454-nasa-parker-solar-probe-launches-to-sun.html

https://www.space.com/40437-parker-solar-probe.html

https://www.space.com/41460-nasa-parker-solar-probe-launch-photos.html

Sondag 5 Augustus 2018 – Japie van Zyl vertel van die water wat onder die oppervlak van Mars gekry is, en waarom dit waarskynlik soutwater is. Hy praat ook oor die rooi pleneet se stofstorm wat aan die bedaar is. En die span gesels oor die projek om asteroiedes op te spoor, wat nou 20 jaar oud is.

Lees meer oor NASA se sending na Mars:
https://mars.nasa.gov/resources/21947/mars-report-july-2018/