Sipho Hotstix Mabusa se droom vir jong kunstenaars


Hy is nie meer vandag se kind nie, maar sy fut is nog lank nie uit nie.  Lizma van Zyl gesels met die legendariese musikant, Sipho Hotstix Mabuse.

Dié “gentle giant” van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf deel sy vreugdes en passies, en vertel hoekom dit so belangrik is dat die regering jong kunstenaars ondersteun.