Skokfeite oor mensehandel, ook in SA
Nedine Blom en Claudia Burger vertel vir Johan Rademan van die gevare van mensehandel, en die maniere waarop mense geteiken word.

Aanvanklik word die slagoffer gebruik vir seks, veral as die slagoffer jonk en ‘n maagd is. Later is die slagoffer net goef genoeg vir slawe-arbeid en as die slagoffer verwoes is deur dwelms, word die niere uitgehaal vir oorplanting.