Skywers en Boeke: Sheila Cussons; Margaret Atwood; Mohsin Hamid


‘n Jong Sheila Cussons

Die digter Sheila Cussons is vandeesweek ‘n 100 jaar gelede gebore. Jy kan luister na ‘n dokumentêr oor haar lewe en werk.

Johan Myburg vertel meer oor Babes in the Wood, ‘n nuwe Margaret Atwood-kortverhaalbundel, die kortlys vir die Ursula K. Le Guinprys vir wetenskapsfiksie en The Last White Man, Mohsin Hamid se nuwe roman.

Kom vind ook meer uit oor 14 Augustus se Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag.