Sneeu in die Sahara woestyn


Dit het op 8 Januarie die derde keer die afgelope 40 in die Sahara woestyn gesneeu. Dit sneeu het in die nag naby Ain Sefra in die Atlasberge in Algerië geval.

Ons het enkele video’s en foto’s bymekaargesit om dié ongewone verskynsel met ons luisteraars te deel.

Die sneeu het in die Sahara woestyn in Algerië geval.