Só beskerm liggaamstemperatuur soogdiere se organe Home Natuur Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 10/04/2023. Kan ons voorspel waar ‘n weerligstraal volgende gaan slaan? En, ons leer meer oor die kardinale belang van temperatuur by soogdiere, en hoe dit ons organe beskerm.