Só maak dokters aortaklep reg sonder borskas-oopsny


‘n Foutiewe aortaklep kan herstel word sonder om die borskas oop te sny. Dit word ‘n TAVI genoem – dit staan vir Trans Apikale (onderpunt van hart) Klep (Valve) Inplanting genoem.

Waarom word mens se aortaklep defektief en hoe diagnoseer kardioloë dit? Hoe werk TAVI?

Marí Hudson gesels met kardioloog dr. Suzette Fourie, wat meer verduidelik oor aortakleppe en die nie-ingrypende prosedure. Dr Fourie en Dr Jacques Sherman doen TAVI’s by die Christiaan Barnard Gedenkhospitaal.