Só word ‘n nuwe hoofregter verkies


Igna Klynsmith verduidelik die proses vir die verkiesing van ‘n nuwe hoofregter.

Hy bespreek ‘n interessante hofsaak n.a.v. die regsbeginsel van toestemming tot benadeling, en

verduidelik wat werkgewers se verpligting teenoor werkers is as die werkers weens omstandighede buite hulle beheer nie kan werk nie.

Luister na Regsake op RSG.