RSG Viva Voce
TagViva Voce: Luisteraars se versoeke
Uiteenlopende musiekversoeke wat luisteraars gestuur het om die stem as ‘n veelsydige instrumnet te vier. Dís waarna jy Sondagoggend..
Viva Voce se spesiale Kersprogram
The Piano Guys, The King’s Singers, The Vocal Majority, Gesualdo six, Voctave en nog baie meer gaan jou in dié Kersfees-episode van Vi..
Viva Voce: ‘n Virtuele massakoor en meer
Youtube a cappella sangers soos Peter Hollens en Smooth McGroove pak innoverend projekte aan. En het jy al ooit gehoor van die komponi..
Stem en wen vir die boeke van die jaar!
Sukkel jy om ‘n boek in jou omgewing te kry? Graffiti Boeke www.graffitiboeke.co.za is ‘n aanlynwinkel met ‘n passie vir Afrikaans. Die we..
Viva Voce 8: Unieke klanke van oor die wêreld
Viva Voce #7: Uiters hoog en laag
Luister Sondagoggend 10:00 in Viva Voce na Timm Storms, die man wat die Guinness Wêreld rekord hou vir die man met die wydste stemomva..
Viva Voce #6: Al fluitend en jodelend
Sangers wat buitengewoon goed kan jodel en fluit. Dít is die fokus van die sesde episode van VIVA VOCE wat Sondag om 10:00 uitegsaai..
Viva Voce #5: Familielede sing saam
Daar is iets besonders aan die klank en harmonie as familielede saam sing. Luister Sondagoggend tien-uur na musiek van die von Trapp F..
Viva Voce: ons nuwe Sondag-musiekreeks oor stemme
The Kings Singers
Warm solank jou stem op vir VIVA VOCE ‘n splinternuwe musiekreeks op Sondagoggende om 10:00. Die reeks is ter vierin..