Tien paddas op ‘n luislang?


Rietpaddas op ‘n luislang in Australië. Hulle ryloop nie, dit is mannetjies en hulle probeer om met die slang te paar.

Na aanleiding van ‘n foto op sosiale media wil almal weet hoekom daar amper 10 paddas op ‘n slang se rug sit? Wat veroorsaak hierdie gedrag?

Is jy waarlik besig om jou deel te doen in die oorlog teen klimaatsverandering? Dave Pepler het raad.