Toe kosmiese strale die ruimteteleskoop tref…


Kosmiese strale het die afgelope weke vir drama op die James Webb-teleskoop gesorg. ‘n Belangrike onderdeel van die teleskoop is deur ‘n straal getref. Willie Koorts verduidelik wat fout gegaan het en hoe die fout herstel is.

Matie Hoffman praat oor alledaagse gebruiksartikels wat hulle ontstaan uit ruimtenavorsing gehad het.