Tot wanneer moet ‘n pa onderhoud betaal?


Regsake: Maandag 2 April 2018

Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels.

  • Soos dikwels is onderhoud weer ter sprake:
    – Tot wanneer moet die pa onderhoud betaal as die onderhoudsbevel dit nie aandui nie?
    – Kan ‘n ma ‘n kind inskryf by ‘n universiteit sonder om die pa te sê, en dan universiteitsgelde en reiskoste van hom eis?
  • Daar is ook ‘n vraag oor die belastingimplikasies as jy ‘n tuinwoonstel van tyd tot tyd teen betaling beskikbaar stel aan gaste.