Die Universiteit van Pretoria open ‘n Afrika-eerste ingenieursfasiliteit waar navorsing oor slim vervoer, stede en infrastruktuur gedoen word.
‘n Tekort aan satelliete kan wetenskaplike waarnemings van die Suid- en Noordpool erg beperk. ‘n Kenner gee insig oor watter effek dié gebrek aan data sal hê op die bestuur van aardverwarming