Varknier suksesvol in mens oorgeplant – hoe werk dit?


Dit gaan so goed gegaan met ‘n pasiënt wat ‘n varknier ontvang het, dat hy onlangs uit die hospitaal ontslaan is. Die 62-jarige Richard Slayman het die oorplantingsoperasie in die Massachusetts-algemene hospitaal in Amerika ontvang. Hy is twee weke ná die operasie ontslaan. Dis die eerste suksesvolle operasie waar ‘n orgaan van ‘n vark in ‘n mens oorgeplant is.

Ons praat hieroor met ‘n chirurg wat al tientalle nieroorplantings gedoen het, dr. Elmin Steyn van Kaapstad.