Vermy bye Sy-eikebome?


Hoekom hou bye nie van die Sy-eikebome in Randburg nie?

‘n Plaag wurms in Pietermaritzburg neem ‘n luisteraar se boom oor, maar dit lyk asof daar geen natuurlike predatore byderhand is nie. Hoekom nie?

Is dit waar dat die getalle van pofadders besig is om toe te neem in in die Sentraal-Vrystaat?